Slypskoolpamflet v 2019 Karin Brynard C Swart
Vanjaar kondig die BSV-bestuur met trots aan die 2019 Slypskool aangebied deur die veelbekroonde Karen Brynard.
Om u sitplek te bespreek, stuur ‘n e-pos aan bloemsv@gmail.com. Gou spring!
Klik gerus op die bostaande skakel om die inligtingspamflet af te laai.