Jaarprogram 2013

BSV-JAARPROGRAM 2013

EERSTE KWARTAAL (9 Jan – 20 Mrt)

Byeenkoms 1
Don. 14 Februarie om 19h00

Byeenkoms 2
Don. 14 Maart om 19h00

TWEEDE KWARTAAL (9 Apr – 21 Jun)

Byeenkoms 3
Don. 25 April om 19h00

Sluitingsdatum: Skrywers 2013-bydraes
Vry. 10 Mei

Byeenkoms 4
Don. 6 Junie om 19h00 (Pinkster 19-23 Mei)

DERDE KWARTAAL (15 Jul – 20 Sept)

Byeenkoms 5
Don. 1 Augustus om 19h00

SLYPSKOOL : Mnr. Leon van Nierop
Sat. 24 Augustus te NALN

Byeenkoms 6
Don. 12 September om 19h00

Sluitingsdatum: Bloemskryfselbydraes
Maan. 16 September

VIERDE KWARTAAL (1 Okt – 4 Des)

Byeenkoms 7
Don. 10 Oktober om 19h00

Algemene jaarvergadering en afsluiting 8
Don. 7 November om 19h00

Teken solank al bogenoemde datums in u dagboek vir 2013 aan. Ander belangrike datums wat mag opduik, sal op byeenkomste, of in kennisgewings deurgegee word.

Skrywers 2013

Dis weer daardie tyd van die jaar wat almal hulle potlode moet skerp maak, penne uithaal of die rekenaar regskuif vir die jaarlikse Skrywers 2013 wat aangebied word deur die Bloemfonteinse Skrywersvereniging geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat en dit sluit Vrydag, 10 Mei 2013.

Ons het weereens R15 000 op die spel wat ‘n R1000 insluit vir die skole wat die meeste inskrywings instuur! Buiten vir die bundel waarin die weninskrywings opgeneem word kry die wenners kans om ‘n slypskool by te woon wat die jaar deur Leon van Nierop aangebied word.

Die inligting en temas kan per e-pos aangevra word by bloemsv@gmail.com of by die volgende skakels afgelaai word.

Skakels:

https://www.dropbox.com/s/lwxzfphbsgyuv4j/Inskrywingsvorm%202013%20ope%20afdelings.rtf

https://www.dropbox.com/s/r5wmu2xkncxi8rd/Inskrywingsvorm%202013%20Jnr%20%26%20Snr.rtf

https://www.dropbox.com/s/uy50ai39bduc6yn/BSV%20Skryfwedstrydpamflet%202013.pdf