Die Nasionale BSV-Skryfwedstryd, Skrywers 2012 met R15 000 prysgeld geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat, ’n BSV-slypskool met Francois Bloemhof op 25 Aug., publikasiegeleentheid in die bundel INKVARS 2012, wisseltrofeë en mediablootstelling op die spel! Sluitingsdatum: Vrydag, 11 Mei 2012.
Die wenners van Skrywers 2012 is as volg:
SKOLE-AFDELING (A):
JUNIOR AFDELING (gr. 8 en 9)
1ste: Daniëlle Dempers gr. 9, Hoërskool D.F. Malan, Bellville
2de: Lenelle Henning gr. 8, Hoërskool D.F. Malan, Bellville
3de: Jean du Plessis gr. 8, Hoërskool D.F. Malan, Bellville
Eervol vermeld: Suzanne Jacobs gr. 9, Hoërskool Menlopark, Menlopark
SENIOR AFDELING (gr. 10 – 12)
1ste: Kirsten de Wit gr. 10 Hoërskool D.F. Malan, Bellville
2de: Gina Barkema gr. 10, Hoërskool D.F. Malan, Bellville
3de: Michelle Viljoen, gr. 11 C & N Sekondêre Meisieskool Oranje,
Bloemfontein
Eervol vermeld: Jana Eksteen, gr. 10, Hoërskool Swartland, Malmesbury
ALGEHELE SKOLEWENNER: Kirsten de Wit gr. 10 Hoërskool D.F. Malan, Bellville
OPE AFDELING B (Nog nie voorheen gepubliseer teen vergoeding nie):
1ste: Mnr. Jan Beyers, Dan Pienaar, Bloemfontein
2 de: Mnr. Dionne Crafford, Langenhovenpark, Bloemfontein
3 de: Mev. Carla Els, Pellissier, Bloemfontein
Eervol vermeld: Mnr. James Roux, Hluhluwe
OPE AFDELING C (Voorheen gepubliseer teen vergoeding):
1ste: Dr. Hannes Haasbroek, Fichardtpark, Bloemfontein
2de: Mnr. Dunes van der Merwe, Strand
Eervol vermeld: Mnr. Nic Viljoen, Noorsekloof, Jeffreysbaai
OPE AFDELING D (Poësie):
1ste: Mev. Irene Raath, Langenhovenpark, Bloemfontein
2de: Me. Magdaleen van Zyl, Piketberg
3de: Me. Wilna van Heerden, Stellenbosch
Eervol vermeld: Christel van der Linde, gr. 12, Hoërskool Burgersdorp,
Burgersdorp
AANMOEDIGINGSPRYS VIR NIE-AFRIKAANSSPREKENDES
Busisiwe Manabe, (Tsongasprekend), gr. 11, Hoërskool Middelburg,
Middelburg
TROFEË:
HAUM-Literêr-wisseltrofee vir skool van wenner in Junior Afdeling: Hoërskool D.F. Malan, Bellville.
Olivier-wisseltrofee vir skool van wenner in Senior Afdeling: Hoërskool D.F. Malan, Bellville.
Gerhard Beukes-wisseltrofee vir skool van algehele skolewenner: Hoërskool D.F. Malan, Bellville.
Vrystaat-wisseltrofee vir skool met meeste inskrywings (plus R1 000): Hoërskool D.F. Malan, Bellville.
Baie geluk aan al die wenners!
[…] Wie is ons?KontakgegewensLidmaatskapPublikasiesInkvarsBloemskryfselsSkryfwedstryd2011 Skryfwedstryd2012 SkryfwedstrydSlypskool2011 Irma Joubert2012 Francois BloemhofJaarprogram […]
Ek het probeer om op die reels en temas in te gaan, maar dit wil glad nie oopmaak nie, hoe kan ek nou dit bekom? kan u dit groot asb aan my e-pos adres stuur.
Baie dankie, het die reels nou gekry. Baie interessant onderwerpe! Wil net weet, indien ek sou kies om `n essay/opstel te skryf, hoeveel is die minimum woorde wat gebruik moet word?
Mooi en geseende dag
Is die kort verhale beperk tot n sekere hoeveelheid woorde of bladsye? Indien so, tot hoeveel presies. Hierdie is dalk net my laaste geleentheid om my droom waar te laat word. Sal dit baie waardeur as u vir my uitgebreide reëls na my e-pos adres toe sal kan stuur.
Die uwe
Hannes Esterhuizen
Carine,
ons haal nie die data van slypskole en kompetisies, wat verby is, af nie. Dis bly deel van ons argief.