Publikasies

Die BSV het twee inhuispublikasies wat by SUN MeDIA, Bloemfontein, gedruk word.

INKVARS
(Redakteur: Corlietha Swart)

Inkvars is ’n bundel wat die weninskrywings bevat van daardie spesifieke jaar se nasionale BSV-Skryfwedstryd (prosa en poësie).

Die verslae van die beoordelaars in die skryfwedstryd, wat agter in hierdie bundel opgeneem is, bied duidelike riglyne aan toekomstige deelnemers oor die moets en die moenies van skryfwerk en kan met vrug deur individuele skrywers, of (stelwerk)onderwysers en leerders, bestudeer word.

BLOEMSKRYFSELS
(Redakteur: Corlietha Swart)

Bloemskryfsels is ’n publikasie bestaande uit skryfwerk (kortprosa en poësie) wat die lede van die BSV die voorafgaande jaar gelewer het en voorgelê het vir opname in daardie jaar se bundel. Bloemskryfsels word tydens die jaarlikse afsluitingsfunksie in November bekendgestel en is baie gewild as Kersgeskenk.

Publikasies kan by die sekretaresse/ tesourier, me. Lelani Fourie, bestel word.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s