2016 Joan Hambidge

Die Nasionale BSV-Slypskool word op Saterdag, 20 Augustus 2016 in Bloemfontein deur die dinamiese digter, resensent en akademikus, prof. Joan Hambidge aangebied.

Kostes vir die slypskool beloop R300 vir nie-lede en R160 vir BSV-lede. Voltooi die onderstaande besprekingsvorm en betaal teen 1 Augustus 2016 om u plek te verseker.

Besprekingsvorm

 

Advertisements