2019 Skryfwedstryd

Hier is die onderwerpe vir 2019 se skryfwedstryd. Die afsny datum vir inskrywings is op 13 Mei 2019. Klik op die skakels om die inskrywingsvorm sowel as die inligtingspamflet, af te laai:

BSV Skryfwedstrydpamflet 2019 Finaal

Inskrywingsvorm 2019 ope afdelings

Inskrywingsvorm 2019 Jnr & Snr

Afdeling A (Skole):

Juniors:

  1. Boelie
  2. Huis toe
  3. Ode aan ‘n perd/hond
  4. Hommeltuig tot die redding!
  5. Lego kry lewe
  6. Wonderkind

Seniors:

  1. Skoonveld!
  2. ‘n Robot met ‘n gewete
  3. Onttroon
  4. O, die skande…
  5. Die pizza-afleweraar
  6. Vlug!

Afdeling B (ongepubliseerd)

  1. Skuld
  2. Sonder selfoonopvangs
  3. Swaer Sarel se siegrets
  4. ‘n Bitter pil
  5. Alreeds dood
  6. Onthou jy?

Afdeling C (voorheen gepubliseerd)

  1. Eie keuse
  2. Op ‘n parkbankie
  3. Droogte
  4. ‘n Week om te leef…
  5. Om weer te kan sien…
  6. Net nie China nie!

Afdeling D (poësie)

  1. Eie keuse
  2. As jy eerste moet gaan…
  3. Liefde, Ma.
Advertisements