Joan Hambidge Slypskool 2016

Die jaarlikse BSV-Slypskool 2016 met Prof. Joan Hambidge, digter, skrywer, akademikus (o.a. in kreatiewe skryfkuns) en resensent vind plaas op Saterdag, 20 Augustus 2016, 9:00 – 15:00 (registrasie vanaf 8:15) in die Noorderbloem Aftree-oordsaal, Metzstraat, Bayswater, Bloemfontein. Beperkte sitplekke! Bespreek nou u plek om teleurstelling te voorkom teen R300 p.p. vir nie-lede of R160 vir BSV-lede (ook as u nou aansluit) by bloemsv@gmail.com. U mág nie hierdie leersame slypskool by ‘n uiters kundige aanbieder misloop nie!

Die nodige inligting is op die Slypskoolpamflet 2016 beskikbaar.

Advertisements