2020 Skryfwedstryd

Die nuwe BSV-jaar is weer propvol hoogtepunte, met ons 50ste verjaardagvieringe een van hulle. Ons skop af met die jaarlikse Skryfwedstryd, sedert 1979 ‘n instelling waarna menigte volbloed- en aspirant-skrywers uitsien.

Die wedstryd, trots geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat en gedeeltelik geadministrateer deur die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), wat die pos ontvang, beloof om weer ‘n goeie oes inskrywings en heerlike stories op te lewer.

So, as die familie jou begin frustreer en die sonbrand jou verhoed om jou neus by die deur uit te steek, laai gerus ons wedstrydpamflet en inskrywingsvorm/s af en begin skryf!

BSV Skryfwedstrydpamflet 2020 Finaal

Inskrywingsvorm 2020 ope afdelings

Inskrywingsvorm 2020Jnr & Snr

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s