Tema kompetisie

Wat sal jou ideale tema vir ‘n gedig wees?

Staan ‘n kans om een van vyf Inkvars 2013’s te wen deur een van jou temas in te stuur. As dit gekies word vir Skrywers 2014 – Die BSV se jaarlikse skryfkompetisie – wen jy die spogboekie wat die weninskrywings van Skrywers 2013 bevat!

Die kompetisie sluit 31 Oktober 2013. Wenners sal per e-pos in kennis gestel word op 1 Desember 2013 en daarna sal die wenners op ons blad aangekondig word. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

Neem hier deel:

https://bloemsv.wordpress.com/tema-kompetisie/

of

http://www.facebook.com/bloemsv