BSV Jaarprogram 2015

BSV-JAARPROGRAM 2015

EERSTE KWARTAAL (14 Jan – 25 Mrt)

Byeenkoms 1
Don. 12 Februarie om 19h00

Byeenkoms 2
Don. 12 Maart om 19h00

TWEEDE KWARTAAL (13 Apr – 26 Jun) (UV 31 Mrt – 3 Jul)

Byeenkoms 3
Don. 7 Mei om 19h00

Sluitingsdatum: Skrywers 2015-bydraes
Vry. 11 Mei (Pinkster 18 – 22 Mei)

Byeenkoms 4
Don. 11 Junie om 19h00

DERDE KWARTAAL (20 Jul – 2 Okt)

Byeenkoms 5
Don. 30 Julie om 19h00

SLYPSKOOL : Deon Meyer
Sat. 22 Augustus

Byeenkoms 6
Don. 10 September om 19h00

Sluitingsdatum: Bloemskryfselbydraes
Maan. 14 September

VIERDE KWARTAAL (12 Okt – 9 Des)

Byeenkoms 7
Don. 15 Oktober om 19h00

Algemene jaarvergadering en afsluiting 8
Don. 12 November om 19h00

Teken solank al bogenoemde datums in u dagboek vir 2015 aan. Ander belangrike datums wat mag opduik, sal op byeenkomste, of in kennisgewings deurgegee word.

Advertisements