Die Nasionale BSV-Slypskool word op Saterdag, 25 Augustus 2018 in Bloemfontein deur die veelbekroonde skrywer en joernalis, Dana Snyman, aangebied.
Kostes vir die slypskool beloop R420 vir nie-lede en R270 vir BSV-lede. Voltooi
die onderstaande besprekingsvorm en betaal teen 1 Augustus 2018 om
u plek te verseker.
Slypskoolpamflet v 2018 C SwartPDF