Skrywers 2013

Vir die van julle wat nog nie ingeskryf het nie, opskud! die tyd raak al minder! Daar is ‘n gewaarborgde R15 000 geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat op die spel. Die kompetisie sluit Vrydag, 10 Mei 2013.

Die inligting en temas kan per e-pos aangevra word by bloemsv@gmail.com of by die volgende skakels afgelaai word.

Skakels:

https://www.dropbox.com/s/lwxzfphbsgyuv4j/Inskrywingsvorm%202013%20ope%20afdelings.rtf

https://www.dropbox.com/s/r5wmu2xkncxi8rd/Inskrywingsvorm%202013%20Jnr%20%26%20Snr.rtf

https://www.dropbox.com/s/uy50ai39bduc6yn/BSV%20Skryfwedstrydpamflet%202013.pdf

Advertisements