2019 Karen Brynard

Die pasverkose nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, wat in November tydens die BSV se AJV verkies is, kondig met groot opgewondenheid aan dat die veelbekroonde en -vertaalde spanningskrywer-joernalis, Karen Brynard, die BSV-slypskoolaanbieder vir 2019 is! Wat ’n voorreg!

Die slypskool vind vanjaar plaas op 24 Augustus 2019 te Bloemfontein. Maak seker om u plek dus betyds te bespreek. Stuur ‘n e-pos aan bloemsv@gmail.com om te bespreek.

Advertisements