2017 Prof. Etienne van Heerden

Die Nasionale BSV-Slypskool word op Saterdag, 26 Augustus 2017 in Bloemfontein deur die veelbekroonde skrywer en stigter-redakteur van Litnet, prof. Etienne van Heerden aangebied.

Kostes vir die slypskool beloop R400 vir nie-lede en R250 vir BSV-lede. Voltooi die onderstaande besprekingsvorm en betaal teen 1 Augustus 2017 om u plek te verseker.

Slypskoolpamflet

Besprekingsvorm

 

Advertisements