Wie is ons?

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (afgekort as BSV), gestig in 1970, is ‘n vereniging van mense wat in skryfwerk belang stel en dit geniet om te skryf.  Die klem val op die uitdagings en bevrediging van kreatiewe skryfwerk, en elkeen beoefen die genre wat hom/haar geval (joernalistieke werk ingesluit).  Die omgangstaal is Afrikaans, ofskoon daar ook byvoorbeeld Engels- en Sesotho-sprekende lede is/was.

2016 Bestuur

Voor, van links na regs: Lelani Fourie (Tesourier/sekretaresse), dr. Douwlina du Plessis (Ondervoorsitter) en Corlietha Swart (Voorsitter: BSV – Nov. 2008 - 2016).  Agter, van links na regs: Karen van Vuuren, Joe Mynhardt en Ronelle Meyer (bestuurslede).
Voor, van links na regs: Lelani Fourie (Tesourier/sekretaresse), dr. Douwlina du Plessis (Ondervoorsitter) en Corlietha Swart (Voorsitter: BSV – Nov. 2008 – 2016).
Agter, van links na regs: Karen van Vuuren, Joe Mynhardt en Ronelle Meyer (bestuurslede).

2015 Bestuur

BSV bestuur 2015Voor, van links na regs: Dr Douwlina du Plessis (Ondervoorsitter), Corlietha Swart (Voorsitter) en Lelani Fourie (Tesourier/sekretaresse).
Agter, van links na regs: Karen van Vuuren, Joe Mynhardt en Ronelle Meyer (bestuurslede).

2014 Bestuur

Bestuur 2014

Voor, van  links na regs, dr. Douwlina du Plessis (Ondervoorsitter), Corlietha Swart (Voorsitter) en Ronelle Meyer. Agter, van links na regs, Elmien van der Berg,  Joe Mynhardt en Lelani Fourie (Tesourier/ Sekretaresse). Cecilia van der Linde was afwesig tydens die neem van die foto.

2013 Bestuur

Bestuur 2013
Bestuur 2013

Voor, van links na regs, Mev. Cecilia van der Linde (ondervoorsitter), mev. Winnie West en mej. Corlietha Swart (Voorsitter). Agter, van links na regs: dr. Douwlina du Plessis, mej. Elmien van der Berg en mej. Lelani Fourie (Sekretaresse en Tesourier). Mev. Ronelle Meyer was afwesig tydens die neem van die foto.

2012 Bestuur

BSV Bestuur 2012Hier is die bestuurspan van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) vir 2012 soos verkies tydens die algemene jaarvergadering. Voor, van links na regs: Dr. Douwlina du Plessis , mej. Corlietha Swart (Voorsitter), mev. Cecilia van der Linde (Ondervoorsitter). Agter, van links na regs: mej. Lelani Fourie (Sekretaresse/Tesourier), wyle mnr. Louis van Biljon, mej. Elmien van den Berg en mev. Winnie West.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s