In herinnering: dr. Henriette Fowler

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging spreek hul innige simpatie uit teenoor die familie en vriende van Flinkdinker, dr. Henriette Fowler (71) na haar skielike heengaan. Sy was ‘n gereelde BSV-slypskool- en skryfwedstryddeelnemer en ook voormalige wenner van die ope-afdeling van die BSV- Skryfwedstryd wat deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die UV geborg word. Sy en haar gade het nog persoonlik vanjaar haar skryfwedstrydinskrywings, wat tans anoniem beoordeel word, met die hand by die UV kom aflewer tydens die finalisering van haar Ph.D. wat sy onlangs aan die UV verwerf het. Ons sal u insette mis! Corlietha Swart (Voorsitter)

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s