Ena Murray

Ena Murry (76), een van die mees gelese Afrikaanse skrywers met 131 boeke op haar kerfstok, is vanoggend in ‘n tehuis in Mosselbaai aan natuurlike oorsake in haar slaap oorlede. Volgens die BSV-notuleboeke en mnr. Otto Liebenberg, was sy in die laat-sewentiger- / vroeg-tagtigerjare ‘n spreker by die BSV. As u aansluit as Facebookvriend van NALN, sal u ook ‘n foto van haar boekery by die Letterkundemuseum sien. BSV-groete Corlietha

http://www.netwerk24.com/vermaak/2015-06-04-ena-murray-koningin-van-liefdesverhale-sterf-op-76

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s