Skrywers 2014 – Temas

Vanjaar is weer geen uitsondering nie – daar is weer ‘n paar wonderlike temas om die gedagtes op loop te sit en die vingers sommer kriewelrig te maak om te skryf!

Skryf ‘n kortverhaal, kort-kortverhaal, skets of opstel oor enige of sommer al die onderwerpe! Daar is tot onderwerpe vir gedigte wat so reg in elkeen se kraal sal pas!  Vir meer inligting rondom die kompetisie asook die inskrywingsvorms stuur ‘n e-pos aan bloemsv@gmail.com

Hier is ons temas vir 2014:

SKOLE: JUNIORS (Gr.8 en 9)
‘n Titseltjie towerkrag.
‘n Hond met ‘n humorsin.
Geraamte(s).
Het jy die nuwe onnie gesien?!
Maanlanding 2025.
Die vreemde skool.

SKOLE: SENIORS (Gr.10 tot 12)
Aangenome kind.
Stad onder die see.
Die plaashuisspook.
Van watter planeet?!
Is jy méns, of masjien?
Op die bloedspoor…

OPE: Afdeling B: Ongepubliseerde Skrywers
Moord agter die koraalrif.
Die legende van die eenarmbobbejaan.
‘n Onvergeetlike reünie.
‘n Kriminele brein.
‘n Skeepskaptein se joernaal.
‘n Kerskaartjie na vyf jaar.

OPE: Afdeling C: Gepubliseerde Skrywers (Skrywers wat al teen vergoeding gepubliseer het)
Die graf binne die klipkraal.
Toer deur die Heilige Land.
Ruïne.
Tussen daisies in Namakwaland.
Haar wit serp.
Ek was ‘n moordenaar…

Afdeling D en DS : OPE: Poësie en SKOLE: Poësie
Eie keuse.
Droogte.
Angs.
Lugkastele.
Hekke.
Bomskok.

4 thoughts on “Skrywers 2014 – Temas

  1. Ek het nie vanjaar deelgeneem nie, maar ek reken julle moet iemand met ‘n bietjie meer verbeelding kry wat die onderwerpe vir die prosa kies? Kyk net so. Voel julle nie dit lees soos ’n opdrag vir ’n skooleksamen nie? Of maak daardie afdeling vrye keuse?
    Die graf binne die klipkraal.
    Toer deur die Heilige Land.
    Ruïne.
    Tussen daisies in Namakwaland.
    Haar wit serp.
    Ek was ‘n moordenaar…

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s