Skrywers 2013

Dis weer daardie tyd van die jaar wat almal hulle potlode moet skerp maak, penne uithaal of die rekenaar regskuif vir die jaarlikse Skrywers 2013 wat aangebied word deur die Bloemfonteinse Skrywersvereniging geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat en dit sluit Vrydag, 10 Mei 2013.

Ons het weereens R15 000 op die spel wat ‘n R1000 insluit vir die skole wat die meeste inskrywings instuur! Buiten vir die bundel waarin die weninskrywings opgeneem word kry die wenners kans om ‘n slypskool by te woon wat die jaar deur Leon van Nierop aangebied word.

Die inligting en temas kan per e-pos aangevra word by bloemsv@gmail.com of by die volgende skakels afgelaai word.

Skakels:

https://www.dropbox.com/s/lwxzfphbsgyuv4j/Inskrywingsvorm%202013%20ope%20afdelings.rtf

https://www.dropbox.com/s/r5wmu2xkncxi8rd/Inskrywingsvorm%202013%20Jnr%20%26%20Snr.rtf

Click to access BSV%20Skryfwedstrydpamflet%202013.pdf

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s